Loudbuster
|
Te danke aan Nicky is die Loudbuster weer beskikbaar. Om te registreer, gaan na "Create an account" links onder op die bladsy. Of as jy reeds geregistreer is, maak seker jy is ingelog.
As jy nie die April Loudbuster hier onder sien nie, dan is jy nie geregistreer nie. |
Die keer gaan ons nie vir Sappi ryk maak en baie kopieë druk nie. Elke opbetaalde lid wat op die web-blad registreer sal dit kan download en lees. Dit is baie maklik om te registreer, amper net so maklik as om jou R200 te betaal.
