Cloudbusters Paragliding

Flying Sites

This category will contain all information on Flying Sites

REëLS
  • Vlieg altyd ‘n nuwe vliegterrein saam met een van die plaaslike ouens.
  • Vind by die persoon uit wat is die plaaslike reëls.
  • Hou asseblief ons vliegtereine skoon.
  • Maak seker dat jy die grondeienaars op “take off” en landing se toestemming het.
  • As jy wegvlieg en op privaatgrond land loop tot by die pad, moet nie daarop rondry sonder die eienaar se toestemming nie.
  • Maak alle hekke toe wat toe gevind word.
  • Moet nooit ‘n vuur maak waar jy nie mag nie.

ASSEBLIEF BETAAL DIE TERREINFOOIE

ASSEBLIEF BETAAL JULLE CLOUDBUSTER LIDMAAT GELDE

ASSEBLIEF BETAAL JULLE JAARLIKSE SAPHA GELDE.

Title Filter     Display # 
# Article Title Hits
1 Bambi 320
2 Barberton 392
3 Eagle's Nest 320
4 God's Window 309
5 Hartbeespoortdam 310
6 Krugersdorp 276
7 Langberg 381
8 Laudium 305
9 Leopard Rock 279
10 Mount Carmel 245
11 Ngodwana 242
12 Paulpietersburg Dumbe 456
13 Renosterkop 304
14 Telco Towers 240
15 Thabazimbi 257
16 Vaalkop 258
17 Waar vlieg ons die naweek 1241
18 Wakkerstroom 272
19 Wigwam 288
Copyright © 2010 Cloudbusters Paragliding. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.