| Waar vlieg ons die naweek |
|
|
|
|
Ons gaan later hierdie bladsy reg hê om vir al die maatjies te laat weet waar jy die naweek gaan vlieg. Ons is in die proses om 'n nuwe module te implementeer wat ons sal toelaat om vir verskillende vlieg terreine te kan bespreek. Dit sal help om vooraf met plekke te reël asook om vir almal te wys waar jy gaan vlieg. Tot tyd en wyl ons nog nie die besprekings module reg het nie, gebruik die "Ek vlieg hier" module om te sê waar jy gaan vlieg. Dit is nie 'n Listbot nie, so moenie crap daar skryf nie. |


